Nageregte

 

BROODPOEDING

  • 1 koppie krummels
  • 2 koppies warm melk. Week bogenoemde
  • Klits 2 eiers. Voeg by
  • Meng alles
  • Bak 1 uur by 350 grade celsuis
Sous
  • 2 eetlepels Margarien
  • 1 kop suiker
  • 2 eetlepels warm water
  • 1 eier geklits
  • 1 teelepel vanilla

Smelt bogenoemde op stoof. Gooi oor nagereg sodra uit oond kom.

 

SOUSKLUITJIES

  • 2 Eiers (apart geklits)
  • 2 eetlepels mielieblom
  • 2 koppies melk
  • Vanielje
  • 1 eetlepel suiker
  • fyn kaneel na smaak
  • knypie sout
  • botter
Meng die mielieblom en sout met 'n bietjie melk en voeg die geklitste eiergele by. Kook die melk en suiker en voeg die mengsel daarby. Kook vir 'n paar minute. Haal van stoof en vou die styfgeklopte witte en vanielje liggies in. Strooi kaneel suiker in vuurvaste bak. Skep lepelsvol van mengsel in die skottel. Strooi suiker bo-oor en plaas stukkies botter bo-op. Bedien warm.

 

GRANADILLA PUDDING

  • 1 tin Condensed milk
  • 1 packet Lemon jelly
  • 2 cups boiling water
  • 113 g can granadilla pulp
Dissolve jelly in boiling water and add condensed milk and granadilla. Blend well.

Set in mould, rinsed with cold water.