HOOFGEREGTE

Bobotie

  • 2 dik snye bruinbrood
  • 500 ml melk
  • 2 groot uie gekap
  • 15 ml applekooskonfyt
  • 5 ml gemmer
  • 2 eiers
  • paprika na smaak
  • 1 kg gemaalde vleis
  • Olie vir vlakbraai
  • 15 ml kerriepoeier
  • 75 gr pitlose rosyne
  • pakkie beesstrat soppoeier
  • 2 ml droë mostert
  • 5 ml aromat
Week die brood in die helfte van die melk. Braai die uie in 'n bietjie olie, tot sag en goudbruin. Voeg die kerriepoeier, gemmer, appelkooskonfyt en rosyne by en roer goed.

Voeg die vleis by en roer, braai deeglik. Voeg die brood en die soppoeier by. Klits die eiers, oorblywende melk, mostert en sout saam. Voeg die helfte van die melkmengsel by die vleis. Skep in 'n oondskottel. Giet die res van die melkmengsel bo-oor die vleis. Bak vir 45 minute teen 180 grade C. Strooi paprika oor en bedien warm, met geelrys en 'n gemengde slaai

 

BOEREWORS

1,5 kg Minced beef
15 kg Minced pork
500 g Bacon
20 g Coriander
30 g Table salt
5 ml Black pepper
2 ml Nutmeg
150 ml Vinegar
2 ml Closer
90 g Gut.
 

Mix thoroughly.

Use sausage machine and stuff gutt