
KIDO EKO-SKOOL EN KAMPTERREIN
Kampterrein en Fasiliteite
Akkommodasie vir 200 +, Chalets, Slaapsale,
Groot lesingsaal, Groot swembad, Kombuis ten volle toegerus, Snoepie
Bossport: spasie vir bv, sokker, krieket sagtebal, vlugbal
KIDO KAMPTERREIN is naby Rust de Winter +/- 60km noord van Pretoria in 'n mooi deel van die Bosveld.
AVONTUURKAMPE
Hindernisbaan, Literiabaan
Vlotbou-vaart,
Rivier-handlynvisvang, "Paint Ball"
Nagmars, Lanternbekruip,
Kort staproete,
Omgewings Opvoeding
Bossport, Toubaan,
VELD / EKO-SKOOL
Hindernisbaan, Literiabaan
Vlotbou-vaart, "Rivertubeing"
Handlynvisvang, "Paint Ball"
Nagmars, Lanternbekruip,
Kort staproete, Skattejag,
Omgewings Opvoeding
Bossport, Toubaan,
Oorleweing
LEIERSKAMPE
Leierontwikkeling, Leieridentifisering,
Groepsdinamika, Leierskap, Kommunikasie, Beplanning
PRAKTIES
Hindernis & Literiabaan
Probleemoplossing
Span & geesbou
PRYSE EN OPSIES
Die pryse is onderhewig aan verandering afhangende van die hoeveelheid persone, etes en dae
Vervoe
rSemi-luukse busse
60 & 30 sitplek
Billike pryse.
KONTAK ONS ENIGETYD VIR N KWOTSIE.
DANKIE MICHAEL
TEL/FAKS 012 722 0029